De Beers

De Beers
Tipe Groep
Gestig 1888 deur Cecil Rhodes
Hoofkantoor JohannesburgSuid-Afrika
SleutelpersoneNicky Oppenheimer
ProdukteDiamante
Inkomste $ 6,08 miljard (2018)
Netto inkomste $ 327 miljoen (2009)
Werknemers20 000
Webwerfwww.debeersgroup.com Edit this at Wikidata
Filiaal van De Beers in die stad Beverly Hills in die Amerikaanse staat Kalifornië.

De Beers is 'n familie van maatskappye wat die wêreldwye diamantbedryf oorheers. Hulle ontgin diamante in Botswana, Namibië, Suid-Afrika en Kanada.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy